Boris groet vir oulaas…

Boris Johnson het die Britse publiek net buite 10 Downingstraat gegroet. Johnson tree vandag amptelik uit wanneer het later vanoggend sy formele bedanking by koningin Elizabeth indien en Liz Truss neem by hom oor. Die koningin sal haar ook amptelik vanoggend aanstel.

Hy het die Tories aangemoedig om Truss te ondersteun.