Boetes vir oortreding van Covid-maatreëls

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het ook gewaarsku dat boetes gehef sal word op lede van die publiek wat Covid-maatreëls oortree, fopnuus versprei of kontakte versteek.