Wêreldvoedselprogram help Mosambiekers

Die Wêreldvoedselprogram het onderneem om sy humanitêre hulp uit te brei na meer mense in Mosambiek se Cabo Delgado-provinsie. Die provinsie word geteister deur insypelaars. Dié voedselprogram ondersteun reeds sowat 1,2 miljoen mense in Mosambiek.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *