‘Boereraat’ vir klimaatsverandering

‘n Wetenskaplike aan die Universiteit Stellenbosch sê die boeregemeenskap moet voortdurend sy vermoë verbeter om die gevolge van klimaatsverandering te voorspel en te versag. Dr Susana Clusella-Trull het boere aangeraai om die gevolge te verminder deur volhoubare produksie te behou sonder om die ekostelsels waaraan hulle werk, te beskadig. Sy voeg by diere se kwesbaarheid kan voorspel word indien toetse met behulp van sekere toerusting gedoen is: