Boere moet weer gaan kyk na produktiwiteitsverslag

Die Namibiese Landbou-unie vra boere om veral in die moeilike tye, weer te gaan kyk na die studie wat deur die Namibiese Landbou-unie uitgevoer is oor arbeidsproduktiwiteit op plase. Die werkgewersvereniging se Danie van Vuuren sê doeltreffendheid op plase is nou, meer as ooit belangrik. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.