Boere moet so maak met arbeiders se dokumente

Daar is verskeie arbeidsdokumente wat volgens die Namibiese Arbeidswet nodig is vir plaaswerkers. Boere moet ook registers hou van hul plaaswerkers se werksure en verlof. Werkskontrakte met plaaswerkers word aanbeveel. Die Landbou Werkgewersfederasie voorsien werkskontrakte en ander dokumente aan lede en nie-lede. Danie van Vuuren van die federasie verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.