Switserse hof moet sê oor Caster en Spele

Die Europese Hof vir Menseregte het Caster Semenya se saak na die Switserse regering verwys. Die saak geniet hoë prioriteit aangesien Semenya die opdrag betwis dat sy haar testosteroonvlakke moet verlaag as sy wil voortgaan om aan haar gunsteling-items deel te neem. Semenya probeer nou om vir die 5 000-meter in Tokio te kwalifiseer. Haar advokaat Patrick Bracher sê hulle wag op antwoorde op vrae oor die kwessie: