Boere-gemeenskappe in Mpumalanga is kwesbaar

Die DA in Mpumalanga sê plaasgemeenskappe in die provinsie bly uiters kwesbaar, aangesien die polisie krities onderbeman is en dus nie in staat is om die gemeenskappe te beskerm nie. Dit volg nadat ‘n 72-jarige boer, Jessie Henry Coleman, Dinsdag op sy plaas naby Delmas vermoor is. Jane Sithole van die DA, sê dit is noodsaaklik dat landelike veiligheidseenhede dringend heringestel moet word: