Boerdery, reën en skuld – boere behoort beter te weet

Agribank het kommer oor die vertraging in die begin van die reënseisoen uitgespreek en daar is talle gebiede in die land wat nog wag op neerslae. Agribank se tegniese adviseur Erastus Ngaruka sê dat boere nie hulle verpligtinge kan nakom as hulle nie kan produseer nie, maar, dat hulle ook op hierdie stadium van beter moet weet…