Blou diamant vir meer as N$576 miljoen verkoop

Die blou diamant van meer as 39 karaat wat in April vanjaar by Petra Diamonds se myn op Cullinan opgediep is, is nou vir meer as 576 miljoen Namibiese dollar verkoop. Dis een van die beste pryse nóg vir ‘n ongeslypte diamant.