Blitsbokke is gereed, speel twee keer vandag

Die waarnemende kaptein van die Blitsbokke, Impi Visser, sê sy span is slaggereed vir vandag se wedstryde in die Spaanse Sewes in Seville. Die Springbokke se Sewes-span speel in hulle eerste wedstryd teen die gashere. Die span draf net voor 12-uur uit. Die 26-jarige stut sê hy is tevrede dat die spelers suksesvol hergroepeer het. Visser sê hy is opgewonde om die span te lei want hy volg in die voetspore van legendes:

Hy voeg by hulle rus nie op hulle louere omdat hulle onoorwonne in Spanje is nie, maar fokus op wat voorlê: