Blitsbokke fokus op klimaat- en tydaanpassings

Die kaptein van die Blitsbokke, Siviwe Soyizwapi, sê die span fokus nou daarop om by nuwe tydsones en humiditeit aan te pas, en op die regte ingesteldheid vir die Sewestoernooi in Singapoer. Vorige suksesse en die naasbeste oorwinnings in die Wêreldsewesreeks sal verseker Suid-Afrika het meer as genoeg selfvertroue. Die Blitsbokke sal Saterdag in die A-groepfase teen Kanada, Kenia en die VSA te staan kom. Soyizwapi sê die span hou van ‘n uitdaging: