Black Friday – moenie op krediet koop nie

Baie verbruikers is oorgehaal vir dié week se Black Friday in die hoop om groot winskope raak te loop wanneer hulle aanlyn of in winkels koop. Kleinhandelaars bied reeds die afgelope weke afslag aan in aanloop tot die groot dag. Die uitvoerende hoof van National Debt Advisors in Suid-Afrika, Sebastien Alexanderson, sê kopers wat ‘n kredietkaart gebruik of ‘n persoonlike lening uitneem om sogenaamde winskopies aan te skaf, moet die ware koste verstaan:

Hy sê selfs mense met die beste bedoelings gee dikwels meer uit as wat hulle wou of wat hulle maklik kan bekostig: