Bitcoin en sku skrikkerig vir Iran-aanval
Kriptogeldeenhede het vanoggend verswak met Bitcoin tot onder 60 000 Amerikaanse dollar teruggesak het na beleggers riskante bates verkoop het ná berigte van ‘n Israeliese missielaanval op Iran. Bitcoin het effe versterk en verhandel tans net onder 65 000 dollar. Intussen het die Amerikaanse dollar effe versterk met ‘n persent. Israel het ‘n aanval op Iran geloods maar staatsmedia sê drie hommeltuie is oor die sentrale stad Isfahan afgeskiet.