Biden spreek VSA toe op 11 September-herdenking

Amerika het Sondag die 21ste herdenking van die aanvalle op 11 September 2001 gehou. Daar was verskeie byeenkomste in New York, Pennsilvanië en by die Pentagon in Washington DC. President Joe Biden het by die Pentagon ‘n toespraak gelewer.

Hy sê die ontslape koningin Elizabeth het ook ‘n boodskap in 2001 gestuur.