Biden en Putin ontmoet volgende week in Switserland

Switserland is besig om spesiale veiligheidsmatreëls te verhoog voor volgende week se
ontmoeting tussen president Joe Biden van Amerika en sy Russiese ampsgenoot
Vladimir Putin by Villa la Grange aan die oewer van die Meer van Geneve. Duisende
polisie en weermaglede word ontplooi vir die geskiedkundge ontmoeting. Intussen
ontmoet die leiers van die G 7- lande sonder president Putin in Cornwall die naweek.