Die Covid-pandemie is nou ‘n realiteit

Sommige mense het aanvanklik die Covid-pandemie as ‘n samesweringsteorie beskryf,
maar begin nou besef dit is ‘n realiteit. Namibië beleef tans die hoogste Covid-gevalle
en die regering gaan binnekort maatreëls aankondig. Die huidige brandpunte is skole,
begrafnisse, kerke en ander groot byeenkomste.  Ludwig Beukes, sekretaris-
generaal van die Raad van Kerke van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê kerke
gee om vir hulle lidmate.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *