Bewys van inenting voor jy doppie geniet, of ietsie eet?

Ierland se regering sal vandag besluit of hy inenting sal eis van enige persoon wat ‘n kroeg of restaurant in die land wil binnegaan. Die land se vervoerminister Eamon Ryan sê dat die persone ten volle ingeënt moet wees. Die land se kroeë en restaurante is reeds vir amper 16 maande gesluit met net etes wat in die buitelig toegelaat word. Ierland het is vyfde geplaas in terme van Covid-infeksies in Europa.