Zuma moet oor 5 dae homself aan SAPS oorhandig

Regter Sisi Khampepe het oudpresident Jacob Zuma vyf kalender dae gegee om homself te oorhandig aan die Suid-Afrikaanse polisie om sy 15-maande tronkstraf uit te dien…

Intussen het die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage sy reaksie op Zuma se skuldigbevinding en vonnis so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *