Beurtkrag tree weer vanmiddag in

Die uitvoerende hoof van Eskom in die buurland, André de Ruyter, het aangekondig fase twee-beurtkrag sal vanaf vanmiddag twee-uur tot Saterdagoggend vyf-uur ingestel word. Dit is genoodsaak weens die verdere onklaarraking van opwekkingseenhede. De Ruyter sê daar is tans lekkasies by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga en Medupi in Limpopo, en as gevolg hiervan is die stelsel tans onder geweldige druk: