Beurtkrag, rybewyse en burgelike samelewing in SA

Die Suid-Afrikaanse siviele aksie-groep, Organisation Un-doing Tax Abuse, sê dis tyd dat die vervoerminister dringend ‘n nuwe rybewys-drukmasjien vir die land aanskaf. Mbalula het laat Woensdag op Twitter aangekondig dat die masjien, die enigste in die land, weer in werking is, na dit onlangs ingegee het weens ‘n tegniese probleem na ‘n beurtkrag episode. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent Fritz Platt het meer.