Beurtkrag raak voedselsekerheid

Landbou en voedselsekerheid word bedreig deur die geskeduleerde kragonderbrekings in die buurland en dit kan Namibië raak as gevolg van ons afhanklikheid op die buurland vir voedselinvoere. AgriSA sê baie boere verloor daagliks miljoene, en dit loop uit op voedselonsekerheid in die land. Theo de Jager van die organisasie sê hulle praat tans met Eskom om te vra dat hulle besin oor die uitwerking van beurtkrag op die landbousektor: