Beurtkrag knel rand se waarde

Markontleders waarsku die Suid-Afrikaanse rand verkeer onder druk as gevolg van die voortslepende kragonderbrekings. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid was die afgelope paar dae op pad na die 18-rand-kerf teenoor die Amerikaanse dollar. ‘n Ekonoom in die buurland, Daniel Silke, sê dit was laas in Mei 2020 op hierdie vlak: