Beurtkrag: Klein verligting, indien stelsel hou

Eskom het vanoggend fase vier-beurtkrag in die buurland ingestel. Hy sê hy verwag dat 14 kragopwekkers hierdie week weer in diens sal wees. Sikonathi Mantshantsha van Eskom sê dit kan help om die druk op die kragstelsel te verminder. Fase vier sal tot vier-uur namiddag ingestel word en daarna sal fase vyf in werking tree: