Beurtkrag belemmer opvul van damme, Kapenaars moet spaarsamig werk

Die Stad Kaapstad sê sy opvangdamme word weens uitgerekte beurtkrag nie vinnig genoeg vol nie, terwyl inwoners terselfdertyd baie water gebruik. Die stad se waarnemende burgemeesters-komiteelid vir water en wanitasie, Siseko Mbandezi, sê dit het ‘n uitwerking op Kaapstad se watervoorsienings-bedryf, veral in hoërliggende gebiede waarheen water gepomp moet word: