Besluite word in SA gemaak oor skoolbywoning

Die Suid Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys sê dit het met rol-spelers begin vergader, om te besluit of en wanneer leerlinge permanent, op ‘n voltydse basis sal moet terugkeer skool toe. Die land is tans op vlak een van die nasionale inperking, met leerlinge wat sedert laat verlede jaar, op rotasie-basies kontak-klasse bywoon. Fritz Platt, Kosmos 94.1 se Kaapse Korrespondent het meer.