Beslaglegging van huise: Wetgewing word hersien

Die minister van justisie Yvonne Dausab, sal saam met die ombudsman en talle ander belanghebbendes, wat kommersiële banke insluit, kyk na moontlike opsies om die reël 108 beslagleggingsbevel aan te pas. Die mikpunt is hervorming van die wetgewing om die impak op huiseienaars en hulle belange se beskerm. Die ombudsman, Basilius Dyakugha sê dit is belangrik dat die hersiening gedoen word.