Chemiese storting – DA soek antwoorde by Creecy

Die DA in Suid-Afrika sê hy het met kommer kennis geneem van berigte dat ‘n groot Chinese vragskip, die NS Qingdao, klaarblyklik toestemming van die omgewingsdepartement gekry het om minstens 1 500 ton giftige chemikalieë aan die sensitiewe St. Helena-kusgebied in die Wes-Kaap in die see te stort. Dioe party se Chris Hunsinger, het ‘n beroep gedoen op die minister Barbara Creecy, om dringend tussenbeide te tree…