Beroep op bystand vir Rehoboth-vuur 

Die Hardap-streek se burgerlike samelewingsorganisasie netwerk is besorg oor die voortslepende veldbrande buite Rehoboth. Die organisasie versoek die gemeenskappe van Rehoboth-, die Hardap-streek en die in Windhoek om die brandbestrydingspanne met mannekrag en skenkings by te staan. Hiskia Nashuuta, die organisasie se bemarkings- en kommunikasiebeampte het meer.