Bek- en klouseer: inenting vorder

Veeartseny personeel by die ministerie van landbou ent op die oomblik lewendehawe onverpoosd in, in die Zambezi-streek na nog ‘n uitbreking van bek- en klouseer vroeër maand bevestig is. ‘n Totaal van 40 281 bees is reeds geënt uit ‘n totaal van 41 606 diere. Dr. Albertina Shilongo, die direkteur van veeartsenydienste in die ministerie het meer…