Leerders moet kan leer…

Die Namibiese studente-organisasie Nanso het onderwys owerhede gemaan om leerders met materiaal te voorsien sodat hulle nie agter raak met hulle werk nie. Maar, die organisasie sê hy ondersoek ook moontlik ‘n inentingsveldtog. Dylan Mukoroli, woordvoerder van Nanso verduidelik…