Behuising vorder in Kunene

Die goerwerneur van die Kunene-streek Marius Sheya het sy streeksrede gelewer en terwyl Kunene gebuk gaan onder erge droogte, het die streeksregering goeie vordering met behuising in Opuwo gemaak.