Sitrus-uitvoere moet wag, paaie is versper

Baie sitrusplase in Limpopo en Mpumalanga het tydelik opgehou om oeste weg te ry as gevolg van die onluste, paaie na hawens wat gesluit is en vertragings by die Durbanse hawe. Die Sitruskwekersvereniging se voorsitter, Justin Chadwick, sê die situasie word dopgehou en sodra dit veilig is, sal boere aangeraai word om vrugte na die hawe te stuur. Dit kan tot opeenhopings lei wat eenvoudig bestuur sal moet word. Chadwick sê bedrywighede moet voortgaan: