Beesvleis-forum hou eerste jaarvergadering, nuwe abattoir bespreek

Die Beesvleis Waardeketting-forum het sy jaarvergadering gehou en talle belangrike aspekte is bespreek, onder andere, die konstruksie van die fasiliteit, lidmaatskapfooie wat eers volgende jaar betaalbaar is en finansiële ontwikkeling. Die vergadering is deur meer as 200 produsente bygewoon. Die voorsitter van die forum Mecki Schneider …

Schneider het weer bevestig dat die volgende beleggingsvenster môre weer oopmaak. Hy verduidelik.