Bayana-kaptein soek beter vertoning vanaand

Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê sy wil vanaand in Marokko ‘n beter prestasie sien in hulle tweede wedstryd in die Afrikanasiesbeker vir vroue teen die nuwelinge Burundi. Suid-Afrika het Nigerië 2-1 geklop in hulle aanvangswedstryd in die toernooi. Ellis sê die oorwinning oor die Super Falcons het hulle selfvertroue ‘n hupstoot gegee, maar Burundi hou ‘n ander uitdaging in: