Baragwanath kry psigiatriese saal

Die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in die buurland het vandag ‘n sooispit-seremonie. Dit is om een van die geboue in die instelling op te knap en in ‘n psigiatriese saal te omskep. Die woordvoerder van die hospitaal, Tshepiso Lenkwe, sê die opknappingsprojek vorm deel van samewerking tussen Islamic Relief South Africa en die Gautengse Departement van Gesondheid: