Bank Windhoek voorsien groen en alternatiewe finansiering

Bank Windhoek voorsien nou groen en alternatiewe finansieringsoplossings. Die bank het die land se eerste Sustainability Bond van stapel gestuur. Soos met die Green Bond in 2019, is die Sustainability Bond ‘n eerste vir kommersiële finansiële dienste in Suider-Afrika. Bank Windhoek se volhoubare beleggingsbestuurder, Ruan Bestbier, is aan die woord.