Frankryk verbreek militêre bande met Mali

Frankryk het voorlopig alle militêre bande met Mali verbreek ná die Afrikaland se regering in ‘n militêre staatsgreep omvergewerp is. Franse magte bied tans hulp aan lande in die Sahel in die stryd teen militante, berig internasionale media. Namibiese politieke kommentator dr. Ndumba Kamwanyah, gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus