Vermeende kokaïensmokkelaar in skitboot bly in aanhouding

In die buurland is die 39-jarige Pieter van Zyl op die N1 met kokaïen te waarde van 400 miljoen Namibiese dollar in ‘n skiboot betrap. Hy het vandag sy eerste verskyning in die Pretoriase landdroshof gemaak, berig Suid-Afrikaanse media. Sy saak is tot 11 Junie uitgestel en hy bly in aanhouding.