Bank Windhoek Kanker Appelprojek skop af 

Die Bank Windhoek Kanker Appelprojek het sedert sy ontstaan  in 2000 31,9 miljoen Namibiese dollar ingesamel vir die Kankervereniging van Namibië as deel van die grootste nasionale inisiatief om kankerbewustheid in Namibië te verhoog. Die bank se uitvoerende beampte van bemarking en korporatiewe kommunikasiedienste, Jacquiline Pack, het die  22ste Bank Windhoek Kanker Appelprojek in die hoofstad bekend gestel. Die uitvoerende hoof van die Kankervereniging, Rolf Hansen.