Baldwin sê hy sukkel na skietery op Rust-stel

Die Amerikaanse akteur Alec Baldwin het op sy Instagram-blad die skietdood van die kinematograaf Halyna Hutchins op die stel van sy rolprent Rust aangespreek. Hy sê dit is moeilik om die negatiwiteit teen te werk.