As NamRA jou skuld, maak kontak en sorteer vir betaling

Lede van die publiek kla dat hulle nie hulle terugbetalings vanaf die Namibiese inkomste-agentskap, NamRA, ontvang nie. Die agentskap is deurentyd besig met berekeninge in die verband en belastingbetalers is welkom om direk kontak met hulle te maak, sou hulle geld geskuld word. Steven Ndorokaze, woordvoerder by NamRA verduidelik.