Arbeidsonrus kan weens erge ekonomiese druk kom

Volgens arbeidskenners gaan vanjaar toenemende arbeidspanning en onrus sien weens die erge ekonomiese druk wat Namibiƫ tans ervaar. Tydens die vorige jarige het werknemers bevorders, bonusse en so meer ontvang. Hierdie jaar sal dit egter nie dieselfde wees nie, maar meer afleggins sal eerder gesien word. Namibiese arbeidskenner Herbert Jauch verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *