AR-woordvoerder sê niks het vir hom verander nie

Terwyl die Affirmative Repositioning-beweging se tussentydse leierskap het ontken het dat sy Terwyl die Affirmative Repositioning-beweging se tussentydse leierskap ontken het dat sy woordvoerder Simon Amunime, en verkiesingshoof, Paulus Kathanga, geskors is, sê Amunime hy het geen lidmaatskap van die beweging nie en sal ook nie die oproepe vanuit verskeie oorde dat hy by die Namibia Economic Freedom Fighters aansluit, aanhoor nie. Hy sê hy bly eenvoudig ‘n aktivis.