Ansua gesels oor Mev. Heelal in Desember

Namibië sal verteenwoordig word by die Mev. Heelal-kompetisie wat vanaf 3 tot 11 Desember in Suid-Korea plaasvind. Ansua Hammerslaght van Windhoek is gekies om die land te verteenwoordig. Sy sê sy wil Namibiese moeders, en moeders oral, inspireer.