Angula moedig moedig Namibiërs aan om ingeënt te word

Nadat talle Covid-inentingspunte in Namibië se entstowwe opgeraak het, het die land ‘n besending van 250 000 Sinopharm-enstowwe uit China ontvang. Die voormalige Namibiese eerste minister, Nahas Angula, moedig Namibiërs aan om ingeënt te word.