Angolese vlugtelinge sal nie Kerstyd hê nie

Kersfees is ‘n tyd wat saam met families bestee word. Die Angolese immigrante wat in die Omusati-streek gehuisves word, sal dalk nie hierdie voorreg wees om die Kersseisoen saam met hul families te vier nie. Die goewerneur van Omusati, Erginus Endjala, sê dit is hartseer dat dié Angolese in so ‘n situasie is. Hy sê dit is Namibiërs se verantwoordelikheid om vir mekaar en ander om te gee.