Angolese is nie meer ‘n probleem nie – goewerneur

Die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala sê Angolese burgers is nie meer ‘n uitdagings soos voorheen nie. Verlede jaar onder droogte toestande en met geslote grense, het Endjala se streek groot uitdagings ervaar. Maar dit blyk om nie meer die geval te wees nie. Hy verduidelik.