Angolese brandstof is goedkoop, maar voldoen nie aan standaarde nie

Die brandstof in Angola het te veel swael in en kan nie net skade aan jou motor aanrig nie maar, is ook skadelik vir die omgewing. Dit is die mening van die ministerie van myne en energie na beroepe deur die Namibiese Bus en Taxi-vereniging dat die Namibiese regering brandstof vanaf Angola aan te koop om verligting op die brandstofprys te bring. Die ministerie se woordvoerder, Andreas Simon.