ANC wil weer mosie van wantroue teen Mpho instel

Die ANC in Johannesburg beplan om nog ‘n mosie van wantroue teen die heraangestelde DA-burgemeester, Mpho Phalatse, in te dien. Dit volg nadat die voormalige burgemeester, Dada Morero, gister se Hooggeregshof-uitspraak aanvaar het dat Phalatse se vroeëre verwydering onwettig was. Phalatse sê die DA is gereed vir die mosie, maar dit moet volgens wet gedoen word: